--Elite Writer Alias: Polydectes Name: Johan Grove ASL: 26/m/South Africa Website:[ Website ] Days Away: 0 Life Story: [ Ignore User ]
Favorites: 8 Forum Posts: 0 Shoutbox Posts: 0 RP Posts: 0 Signup Date: 374 D 1.02 Years 0.1 Decades 12.47 Months 53.43 Weeks 3.74000e+7 Heart Beats -There you go eggman
Hi daar Johan. Dankie vir die comms.
Ja ek ken die dinge van 1956 af en het baie daarin geleer by workshops. Ek is `n Rei-ki Karuna- ki master en my twee dogters ook. Dus is dit `n pad wat ek geloop het en nog loop. Mense sê dis snaaks dat `n Christen dit bewandel maar Hy het alles geskape en dis belangrik tot wie se eer `n mens dit hanteer. Ek wil nie hier so persoonlik raak nie want ander lees dit ook – wie weet hoeveel RSA ES is geregstreer of kan Afr. lees.
Daar is baie gevare daaraan verbonde soos jy sê en OBE is nog gevaarliker. Daar is baie wat “in `n koma is” asgevolg hiervan wat nie kan terugkeer nie. Daar is baie “trapdoors” daar! Sal weer na joune kyk. Grte. Jm.
Hey thanks for the kind words :) glad it gave you some good images. That's one thing I go for in poems, try to create a picture in the reader's mind. Take it easy :)
As you say believing is the key "...Without Knowing". Glad you saw it. Some don`t.
Life can be difficult some times yes - but there is always the otherside as well.
Gesels weer. Groete.Jm
Haai daar Johan. Groot verrassing om van jou te hoor. Ja man trou is nie perde koop nie en die trou uitgawes vandag enorm. Ek kry mense eintlik jammer wanneer dit by s`n geleengheid kom.
Van talent weet ek nie maar ondervinding wel. Baie in my lewe deurgemaak en oral rond gekrap en ingekyk en baie beleef.
Van my goed met ek self sê vind ek so mettertyd uit waaroor het ek eintlik geskrywe. Dit klink snaaks maar is so. Ek skrywe meestal uit my onderbewussyn uit en dan moet ek dit self eers bewustelik "verstaan".
En dit kan verrassende dinge oopmaak. Dit by die okkulte en so meer geleer. Ek is nie `n towenaar soos sommige mense wil voorgee nie. `n Christen by uitstek en kyk oral in.
Nou ja Johan. Baie sterkte met jou voorbereidings en groete daar. Gesels weer.